Graad 11 Finansiële Wiskunde Les5 Nominale en Effektiewe rentekoers Oefen voorbeelde

Описание к видео Graad 11 Finansiële Wiskunde Les5 Nominale en Effektiewe rentekoers Oefen voorbeelde

Is jy gereed om Finansiële Wiskunde in Graad 11 te bemeester? Dan is jy op die regte plek! In hierdie Playlist van 10 videos, verduidelik ek vir jou al die belangrike konsepte en metodes wat jou sal help om die Finansiële Wiskunde hoofstuk met selfvertroue aan te pak. Die onderwerpe wat in die viedo reeks behandel word is: - Saamgestelde en enkelvoudige rente, reguit lyn waardevermindering, verminderde balans of saldo metode, nominale en effektiewe rentekoerse en hope van die moeilike tydlyn probleme. Dan is daar ook nog twee videos waar ek eksamen vrae bespreek, sodat jy 'n idee kry hoe die werk in 'n eksamen gevra word en dit jou kan help met jou eksamen voorbereiding!
Ek behandel alles hier wat jou sal help om sukses te bereik in die Finansiële Wiskunde hoofstuk in graad 11. Of jy nou vir die eksamen voorberei of dalk net jou Wiskunde wil opskerp, hierdie is die regte hulpbron vir die Suid Afrikaanse studente. Dit is ook vir graad 12 leerders van onskatbare waarde wat dalk wil hersiening doen oor Finansiële Wiskunde. Die tydlyn probleme word ook baie deeglik stap-vir-stap verduidelik wat jou sal help om alledaagse Finansiële wiskunde probleme te kan analiseer en oplos.

*In hierdie video word die volgende bespreek:* Nominale en effektiewe rentekoers Oefen voorbeeld in Finansiële Wiskunde in Graad 11.

Maak seker dat jy tot op die einde van die Playlist en elke video kyk sodat jy 'n geheelbeeld oor die Finansiële Wiskunde hoofstuk vorm. Onthou ook om te 'subscribe' vir meer opvoedkundige videos oor Wiskunde! Jy is welkom om kommentaar ook te lewer, en belangrikste is vertel AL jou VREIENDE!
   • Graad 11 Finansiële Wiskunde  

#wiskunde #videolesse #graad11 #wiskundelesse #eksamenvoorbereiding #eksamen #wisk #onlinemathsbymissP

Комментарии

Информация по комментариям в разработке