Oppitafel - Retief Burger

Описание к видео Oppitafel - Retief Burger

Die tema van Hopeloosheid is vandag “Oppitafel".

Retief Burger deel met ons sy 15 jaar journey van hopeloosheid na restorasie.

Hy bedien ons ook met ’n liedjie wat hy en sy vrou saam geskryf het “In die middel van die storm”.

Geniet dit saam ons!

Like en share, ons kyk uit om van julle te hoor

Onthou om op EnDeo Familiekerk se kanaal te subscribe en click op die klokkie icon om in kennis gestel te word wanneer die volgende episode verskyn.

Sien julle op ons volgende uitsending van Oppitafel, die 18de Augustus 2021 om 19:00.

Hopeful- Conversations about hopelessness, anxiety, depression and the God of all hop:    • Hopeful - Conversations about hopeles...  

Комментарии

Информация по комментариям в разработке