Dr Isak Burger Tema: Jesus het medelye met ons swakhede.

Описание к видео Dr Isak Burger Tema: Jesus het medelye met ons swakhede.

Heb 4:14-16  Terwyl ons dan nou 'n groot Hoëpriester het wat reeds deur die hemele gegaan het, Jesus, die Seun van God, laat ons vashou aan die geloof wat ons bely.  (15)  Die Hoëpriester wat ons het, is nie Een wat geen medelye met ons swakhede kan hê nie; Hy was immers in elke opsig net soos ons aan versoeking onderwerp, maar Hy het nie gesondig nie.  (16)  Kom ons gaan dan met vrymoedigheid na die genadetroon, sodat ons barmhartigheid en genade ontvang en so op die regte tyd gered kan word.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке