Kom Kies | Petrie Spies | Leer By My (Deel 1)

Описание к видео Kom Kies | Petrie Spies | Leer By My (Deel 1)

Soos die lewe al hoe besiger word en meer van ons vereis, bly die vraag van Jesus staan: Wie sê julle is ek? Jesus nooi ons uit om by Hom te kom leer hoe om hierdie lewe te doen en sodat ons rus vir ons gemoed kan kry. Dit is egter belangrik dat ons sekere beginsels en paaie van God sal kies soos ons hierdie jaar ingaan.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке