Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть Teenage girl will do ANYTHING to keep her SECRET safe (4K Short Film) - Kort Verhaal

  • Shane The Coolest
  • 2024-01-25
  • 324732
Teenage girl will do ANYTHING to keep her SECRET safe (4K Short Film) - Kort Verhaal
  • ok logo

Скачать Teenage girl will do ANYTHING to keep her SECRET safe (4K Short Film) - Kort Verhaal бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно Teenage girl will do ANYTHING to keep her SECRET safe (4K Short Film) - Kort Verhaal или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку Teenage girl will do ANYTHING to keep her SECRET safe (4K Short Film) - Kort Verhaal бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео Teenage girl will do ANYTHING to keep her SECRET safe (4K Short Film) - Kort Verhaal

Ek sit met n storyline van 2022 af wat ek baie graag wil skiet, maar ek het nie die funds vir dit nie

Die title is..

"Trane betaal trane - Kort Verhaal"

Hierdie is n baie hartseer maar ook n mooi storyline 🥺

Ek wil nie short cuts vat om net te skiet en klaar te kry nie. Ek wil alles mooi uit een sit en alle nodige equipment, locations en props kry.

Vandat ek die storyline in my gedagte het en begin skryf het was ek nog nooit gereed om daaraan te begin werk nie.

Ek het laas jaar met n fundraising begin en die fundraising was vir equipment. Ek het die Camera (4K) en n goeie editing laptop gekoop omdat die fundraising n sukses was😇

Maar ek wou nie onmiddelik praat oor die storyline nie, omdat daardie fundraising so vars verby was.

Nou dink ek dit is tyd dat ek hieroor begin praat en sponsors soek vir die Kort Verhaal en ook weer begin met n fundraising.

Dit het my 3 jaar gevat om te begin vra vir financial help om my Kort Verhale te verbeter. Ek het seker gemaak ek werk hard en bewys die mense wat ek kan doen voor ek begin vra.

Op die oomblik het ek meer as 300 videos op my YouTube channel waarvan 80% daarvan Kort Verhale is. Ek glo ook almal wat hierdie post lees weet dat ek Kort Verhale vervaardig en het al van my Kort Verhale gekyk en ek glo sterk dat meeste my Kort Verhale geniet en ook glo dat ek n sukses hiervan sal maak🥺

Ek wil vra dat julle my help om geld in te samel om hierdie Kort Verhaal te skiet soos wat ek dit graag wil skiet🙏🏼

Ek vra nie vir baie nie.. Net n donasie van R10 sodat ek alles kry wat ek nodig het om hierdie Kort Verhaal te skiet

Hier is die fundraising rekening nommer

Capitec

2173303402

Ek wil baie graag van Junie maand af begin skiet🥺

Ek sal ook uitreik na besighede vir sponsors.

Hier is hoe die sponsors sal werk...

Besighede hoef my nie kontant te gee nie, maar net van die nodighede gee of koop vir die produksie van die Kort Verhaal.

In return sal ek die besighede promote in my die Kort Verhaal

Trane betaal Trane - Kort Verhaal

Hier is my WhatsApp nommer

0763764242

Dankie ❤️

Shane The Coolest

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • Never Trust Anyone (Short Film) - Kort Verhaal
    Never Trust Anyone (Short Film) - Kort Verhaal
    2 года назад
  • God eloos Episode 1 : Polis Probleme
    God eloos Episode 1 : Polis Probleme
    2 года назад
  • ⚡️ Срочный ответ Путина Трампу || Россия вступила войну ?
    ⚡️ Срочный ответ Путина Трампу || Россия вступила войну ?
    2 часа назад
  • Adrian Meyer - Getuienis
    Adrian Meyer - Getuienis
    7 лет назад
  • GEMEENSKAP PROBLEME PART 4 🔥(VRAE VRA Van die ma af)
    GEMEENSKAP PROBLEME PART 4 🔥(VRAE VRA Van die ma af)
    1 месяц назад
  • Abusive Mother | Short Film | Ruhaan Booysen
    Abusive Mother | Short Film | Ruhaan Booysen
    1 год назад
  • Father is SLEEPING with DAUGHTER'S best FRIEND (4K Short Film) - Kort Verhaal
    Father is SLEEPING with DAUGHTER'S best FRIEND (4K Short Film) - Kort Verhaal
    2 года назад
  • Die Braze#Hier Buite#PT2 SN2
    Die Braze#Hier Buite#PT2 SN2
    1 месяц назад
  • Girl destroys her relationship by lying to her boyfriend (4K Short Film) - Kort Verhaal
    Girl destroys her relationship by lying to her boyfriend (4K Short Film) - Kort Verhaal
    2 года назад
  • Ютуб возвращается в РФ! РКН обосрался по полной (опять)
    Ютуб возвращается в РФ! РКН обосрался по полной (опять)
    16 часов назад
  • OUMA SARIE PILOT OFFICIAL AUGUST 2022
    OUMA SARIE PILOT OFFICIAL AUGUST 2022
    3 года назад
  • Antie Poppie - Short Film
    Antie Poppie - Short Film
    4 года назад
  • Brainwashed (Short Film) - Kort Verhaal
    Brainwashed (Short Film) - Kort Verhaal
    2 года назад
  • Ouma Sarie word Aunt Sylvia se bediende
    Ouma Sarie word Aunt Sylvia se bediende
    2 года назад
  • TE LAAT 4
    TE LAAT 4
    4 года назад
  • STEP FATHER 2 | FULL MOVIE | RUHAAN BOOYSEN
    STEP FATHER 2 | FULL MOVIE | RUHAAN BOOYSEN
    9 месяцев назад
  • IN LOVE WITH AN EVIL WOMAN (4K Short Film) - Kort Verhaal
    IN LOVE WITH AN EVIL WOMAN (4K Short Film) - Kort Verhaal
    11 месяцев назад
  • AbafanaTheBoys vs AmantombazaneTheGirls//EPISODE FINALE(S03)
    AbafanaTheBoys vs AmantombazaneTheGirls//EPISODE FINALE(S03)
    5 лет назад
  • Pastor sleeps with teenage girl to heal her (Short Film) - Kort Verhaal
    Pastor sleeps with teenage girl to heal her (Short Film) - Kort Verhaal
    2 года назад
  • Tussen Woorde - Short Film
    Tussen Woorde - Short Film
    3 года назад
  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей video2contact@gmail.com