Waar pas jy in op die spektrum van die reënboog?

Описание к видео Waar pas jy in op die spektrum van die reënboog?

Carin het in ‘n gewone huis groot geword maar met trauma en vrae oor wat is nou eintlik haar doel hier op die aarde. Met die reis, het sy geleer hoe om met kinderjare en algemene trauma te verwerk en genesing daarvan te verkry. So het sy geleer van die verskillende persoonlikhede en gawes waar sy die kleure van die reënboog gebruik as verwysing.

Carin Myburgh
Fb: Trinity Truth Foundation
Instagram: @trinitytruthfoundation
[email protected]
‪@trinitytruthfoundation684‬

"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.

Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis

   / @diegetuienis  
https://diegetuienis.co.za/


Musiek:
Adobe Stock:
https://stock.adobe.com

Church on the move:
seeds.churchonthemove.com
https://seeds.churchonthemove.com/res...

Youtube Library

Beeld materiaal:
Adobe Stock:
https://stock.adobe.com

Комментарии

Информация по комментариям в разработке