Vetkoekpaleis episode 9, Kyk en leer

Описание к видео Vetkoekpaleis episode 9, Kyk en leer

Worsie oorweeg dit om sy 'pakket' te vat maar Frik vind dit uit en steek hom in die pad. Die hele familie staan egter bandvas agter Worsie, veral wanneer Frik 'n aanvallige meisie in Worsie se plek aanstel.
Die storie begin wanneer Frikkadel Delport sy eie take-away-besigheid begin, nadat sy werk personeel moes verminder. Hy huur vir hom assistente, met wisselende gevolge. Frik besef ook dat dit nie altyd so maklik is om jou eie besigheid te hê nie, veral nie as jy boonop ´n vrou het om gelukkig te hou nie!
Het jy die episode geniet? Koop sommer die hele reeks! E-pos net [email protected]


Visit our website http://www.sabc.co.za
Like us on Facebook   / sabcportal  
Follow us on Twitter   / sabcportal  

Комментарии

Информация по комментариям в разработке