Orania in Beweging | Episode 2: Van Dorp tot Stad (English subtitles)

Описание к видео Orania in Beweging | Episode 2: Van Dorp tot Stad (English subtitles)

In hierdie tweede episode van Orania in Beweging vind ons meer uit oor dienslewering in Orania, deur ons eie Dorpsraad, en hoe Orania beweeg van Dorp tot Stad... en verder.
Wat is Orania se suksesse, en verdere planne met infrastruktuur? Wat is die 'stad' idee, en belangrik: wat lê na die stad?

In this second episode of Orania in Motion, we find out more about service delivery in Orania, through our own Village Council, and how Orania moves from Village to City... and beyond.
What are Orania's successes, and further plans with infrastructure? What is the 'city' idea, and importantly: what lies beyond the city?

Ondersteun Orania! Word 'n lid van die Orania Beweging en HELP BOU!

Support Orania! Become a member of the Orania Movement.

Orania.co.za/lidmaatskap

Donasies aan ons inisiatiewe:
Orania.co.za/donasies

Комментарии

Информация по комментариям в разработке