Loopbaanreis met Rika | Dawie Roodt

Описание к видео Loopbaanreis met Rika | Dawie Roodt

In die eerste episode van die tweede reeks van #LoopbaanreisMetRika gesels Rika Nieuwoudt met Dawie Roodt, bekende ekonoom. Hy is die direkteur en hoofekonoom van die Efficient Group en het meer as 30 jaar se ervaring in Suid-Afrika se ekonomie. Kyk hier na sy loopbaanreis.

#PeritusTotius

Комментарии

Информация по комментариям в разработке