⚡ Roodekoppies Dam ⚡ 🔥 Winter Carp fishing 🔥

Описание к видео ⚡ Roodekoppies Dam ⚡ 🔥 Winter Carp fishing 🔥

In die video gaan hengel ons by Roodekoppies dam ( Emanzini hengel oord ).
Wat n lekker naweek saam vriende en my neef. Sorry ons kon nie vir jou n bass kry nie, maar volgende keer gaan jy hulle seer maak. En dan wil ek net se dankie aan al my Subscribers, dankie vir al die liefde en support. Hoop julle geniet die video, soos wat ons dit geniet het. EA Blitzz Angling

Комментарии

Информация по комментариям в разработке