God is Daar| Yolande Korkie I Krag van Vergifnis

Описание к видео God is Daar| Yolande Korkie I Krag van Vergifnis

Yolande Korkie en haar man, Pierre het in Yemen gewerk voordat hulle daar as gyselaars aangehou is. Nadat Yolande vrygelaat is, het sy en 'n hele span mense hard gewerk om Pierre ook los te kry. Die aand voordat hy vrygelaat sou word, het hy egter gesterf. Yolande het besef dat sy moes vergewe om self vry te word.

Die oorspronklike reeks, God is Daar is vir TruthTV.com vervaardig. Kyk gerus na die volle episode daar. Hier is 'n uittreksel van Yolande se getuienis.

Word 'n intekenaar by TruthTV.com.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке