‘Orkney’ se Van Tonders hou reünie

Описание к видео ‘Orkney’ se Van Tonders hou reünie

Die land se gunsteling Poeksie Woeksie en sy Wapsie Worsie en die res van die Van Tonder-gesin het die gehoor laat skater en snik.

*Die klank van die onderhoud kan moontlik nie hoorbaar wees op ouer toestelle nie. Ons vra om verskoning vir die ongerief. - Redaksie, Maroela Media.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке