Dan was daar ook legendes gebore en in besonder Oom Dirk (Kmdt) du Toit, ’n voormalige boer van Hopefield, wat soos een van sy kollegas dit stel, “as jy hom met sy Swartlandse aksent nog nie ontmoet het nie, jy amper deur die lewe sal gaan.” Hy was vir manigte ’n vaderfiguur, vriend, en kollega wat ook vir sy entoesiastige optrede met die aanval op Katima Mulilo op 23 Augustus 1978 met die Suiderkruis medalje en Dekorasie vereer is. Hy was onafskeidbaar bekend met sy honde aan sy sy.
(verse 1)
Soo lekker om hier
langs die see te bly,
Maak nie saak nie,
stormweer of rooi gety
(verse2)
Waar mens nog tarentale
en fisante in die strate kry.
Die see meeu rustig
op die deining ry.
'N duiker so teen lig dag
op jou gras perk wei
(chorus)
Dis die weskus, dis die plek vir my,
met die wind wat sing en die golwe wat vry.
Hier lewe ons vry, ons hart hier by die see,
Met die sout in ons bloed en die sand onder ons knee.
(verse 3)
Die son sak sag
op die horison se lyn,
en die see glinster,
'n fees vir die oog wat skyn.
(Verse4)
Visser manne kom terug met hulle vangs,
Terwyl kinders op die strand speel saam met die mans.
(Verse5)
'N bos duif vlieg op
soos die aand lug koel,
En in die verte hoor jy die wind se fyn gefluit as die aand afkoel.
(chorus)
Dis die weskus, dis die plek vir my,
met die wind wat sing en die golwe wat vry.
Hier lewe ons vry,
ons hart hier by die see,
Met die sout in ons bloed en die sand onder ons knee.
(verse 6)
Wanneer die winterkoue
die dorp omhels,
en die groen kafee
dan saam gesels,
(verse7)
Maar die kerk
steek sy kerse brand,
ons sit om die kaggel,
in die hitte beland,
(bridge)
Hier aan die weskus, voel jy vry,
met die oseaan wat jou siel verlei.
Elke dag is 'n geskenk van bo,
dis waar ons harte altyd sal behoort.
(chorus)
Dis die weskus, dis die plek vir my,
met die wind wat sing en die golwe wat vry.
Hier lewe ons vry, ons hart hier by die see,
Met die sout in ons bloed en die sand onder ons knee.
Информация по комментариям в разработке