RITME Digitaal: Stephan Joubert: 26 September 2021: Hoekom slegte dinge gebeur?

Описание к видео RITME Digitaal: Stephan Joubert: 26 September 2021: Hoekom slegte dinge gebeur?

Ons verstaan elke dag net minder hoekom soveel slegte dinge gebeur. Ons vra al hoe meer vir die Here hoekom. Sondagaand by RITME Digitaal gaan Stephan Joubert met ons deel uit die Woord oor wanneer ons nie verstaan nie.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке