Fokus | Cape Flats gang violence: 12 October 2022

Описание к видео Fokus | Cape Flats gang violence: 12 October 2022

Benegeweld eis daagliks die lewens van talle ouers en kinders op die Kaapse Vlakte.
Die stad Kaapstad, se die dood van die onskuldige mense lê by die deur van die Nasionale Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) wat in hulle taak faal om die sake te ondersoek en te verseker dat die skuldiges vervolg word.
Hulle se die vervolgings statistieke vir bende verwante moorde in die provinsie is minder as 2-persent.
Gemeenskapsaktivis Lucinda Evans se "huidiglik is dis political ping pong met die lewe van mense hier in die Wes-Kaap en op die Cape Flats.
Maar wie moet verantwoordelik gehou word vir veiligheid van inwoners op'ie Kaapse Vlakte?
#gangviolence #capeflats #hanoverpark #lavendarhill #saps #police #westerncape #saps
For more news, visit sabcnews.com and also #SABCNews on all Social Media platforms.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке