The Go-To Guy bied aan: Rugby Raas Ep. 19

Описание к видео The Go-To Guy bied aan: Rugby Raas Ep. 19

The Go-To Guy bied aan: Rugby Raas Ep. 19 🏉

Drikus Viljoen gesels met Johan Bornman, vise-president van Luiperds Rugby. In hierdie episode kyk ons terug op die 2024-seisoen, bespreek die verskillende ligas en die algemene uitdagings wat ons teëgekom het. Ons sal ook praat oor die pad vorentoe vir 2025 en wat ons kan verwag in die komende jaar.

Moet dit nie misloop nie – dit gaan 'n insiggewende gesprek wees oor klubrugby se toekoms!

#TheGoToGuy #potchgazette #stroomstories #rugbyraas #Luiperds #potchefstroom #potch #potchdorprugby

Комментарии

Информация по комментариям в разработке