5050 Self Propelled Mini TMR Mixer Demo

Описание к видео 5050 Self Propelled Mini TMR Mixer Demo

This self-propelled TMR (Total Mixed Ration) feed mixer is ideal for both large and small scale farmers who need to mix smaller intensive rations for specialty groups such as stud and feedlot animals as well as weaned calves and lambs. The unit can mix between 500kg and 1000kg depending on the material being mixed. . A big advantage of this self- propelled feed mixer is the fact that the farmer does not require an additional tractor for the job, this adds to the value of the unit as no extra machinery needs to be sourced from other parts of the farm and all the other work goes on as per usual. The domino effect to this is the fact that there are also considerable savings on fuel and labour costs.

Hierdie self aangedrewe voermenger is ideaal vir groot en klein boere wat kleiner intensiewe rantsoene wil meng vir spesialiteitsgroepe soos stoet vee en voerkrale asook speenkalwers en lammers. Die menger kan tussen 500kg en 1000kg meng afhangend van die materiaal wat gemeng word. . 'n Groot voordeel van hierdie selfaangedrewe voermenger is die feit dat die boer nie ‘n bykomende trekker vir die werk benodig nie, dit dra by tot die waarde van die eenheid aangesien geen ekstra masjinerie van ander dele van die plaas verkry hoef te word nie en die werk gaan voort soos gewoonlik. Die domino-effek hiervan is die feit dat daar ook aansienlike besparings op brandstof en arbeidskoste is.

All right of this video belongs to JAY•LOR®

Комментарии

Информация по комментариям в разработке