Glam Guru se nuwe seisoen | Hannon Bothma, Jaco Kriel en Christine Steynberg | 3 Oktober 2024

Описание к видео Glam Guru se nuwe seisoen | Hannon Bothma, Jaco Kriel en Christine Steynberg | 3 Oktober 2024

Glam Guru se 23ste seisoen is binnekort op die kassie! Hierdie seisoen vat Glam Guru hande met Sally Slimming Studio om deelnemers nog meer selfversekerd te laat voel.
Hannon, Christine Steynberg van Sally Slimming Studio en deelnemer Jaco Kriel maak by ons 'n draai #opigeelbank om ons meer oor hierdie seisoen te vertel.


#diegrootontbyt
#oppadmetmypotjie
#series

Комментарии

Информация по комментариям в разработке