Hoe om te bid - 7 Dinge wat gebedsreuse doen.

Описание к видео Hoe om te bid - 7 Dinge wat gebedsreuse doen.

Het jy al ooit gewonder hoe om te bid? Of dalk net gewonder of jy reg bid. Miskien wil jy graag 'n gebedsreus wees, maar jy is nie seker hoe nie. Dan is hierdie video vir jou bedoel. Jesus leer in Matteus 6 en Lukas 18 hoe ons moet bid en na aanleiding hiervan deel ek 7 dinge wat gebedsreuse doen met jou. Mag hierdie dinge jou help en inspireer om in jou binnekamer die krag van gebed te beleef.

Indien jy my bediening finansieël wil ondersteun, besoek asseblief my website vir die bankbesonderhede:
http://www.obed.co.za/About-Us/

Indien jy my YouTube kanaal wil borg of daarop wil adverteer, stuur gerus vir my 'n e-pos na: [email protected]

My missie is om stories te vertel wat God laat glimlag en lewens impakteer.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке