GETUIENIS I Redding uit motorongeluk I EMILY ANN RAUTENBACH

Описание к видео GETUIENIS I Redding uit motorongeluk I EMILY ANN RAUTENBACH

Geniet die regstreekse onderhoude op Radio Tygerberg104FM. Hier kuier ons saam met 'n luisteraar Emily Ann Rautenbach.

Radio Tygerberg104FM vier in 2020 ons 27ste Bestaansjaar in media. 'n Radio stasie wat daagliks ‘n sielsgenoot vir baie mense is en het luisteraars wat al vir 27-jaar getrou die pad saam met ons stap. Dis natuurlik ook lekker om daagliks nuwe luisteraars by die 104fm-familie te verwelkom! Die stasie het deur die jare baie veranderinge ondergaan, maar die een konstante visie bly dieselfde: Om luisteraars te impakteer met die verlossingskrag van Jesus Christus.
Radio Tygerberg104fM het in Aprilmaand ‘n nuwe baadjie aangetrek met die bekendstelling van nuwe aanbieders en programme. Die slagspreuk “Jou beste musiek vir vandag se Christen” het kom lê-plek vind in die monde van die omroepers en luisteraars terwyl daar daagliks seker gemaak word die musiek wat jy op Radio Tygerberg hoor net die beste is wat ‘n boodskap van inspirasie dra.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке