Kerstyd by die Schoemans

Описание к видео Kerstyd by die Schoemans

Dis die 24e en 25e Desember 2023 op Onrus in die Wes Kaap en ons vier kersfees saam met die kleintjies. Allie en Liam was omtrent verras gewees deur Oupie Kersvader wat die klokkie gelui het.
Oupie wou ook graag nie sy Oats koekies prysgee tydens ons kersspeletjie nie.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке