Crisjan Fourie se getuienis

Описание к видео Crisjan Fourie se getuienis

Die kerk verwelkom die voormalige rugbyspeler om sy treffende getuienis te gee. Ons dank die Here vir die besonderse geleentheid om hom in Wakkerstroom te kon gehad het.
Mag elkeen wat hierdie sien, aangeraak wees en geseënd wees.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке