KSM Erediens | 26 Nov. | Kom ons vier fees oor genade (Johan Smith)

Описание к видео KSM Erediens | 26 Nov. | Kom ons vier fees oor genade (Johan Smith)

Genade behoort eintlik met ‘n hoofletter gespel te word. Was dit nie vir Jesus nie, was daar nooit enige sprake van genade nie. Dis al wat red. Dis al wat vryspraak moontlik maak. Dis wat elke gelowige ‘n nuwe identiteit gee. Dis vanuit genade wat ons moet goeie werke nastreef. Dis genade wat sin en betekenis aan jou lewe gee. Kom beleef Sondag ‘n feesviering van genade!

NUWE VIDEO’S ELKE WEEK

Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend
Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00

BESOEK OOK:
Kinderdiens Playlist:
   • KSM Lego and let God | Die toring van...  
Soeklig Playlist:
   • KSM Soeklig | 3 Oktober | The Da Vinc...  

TEKEN IN
Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.

VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
Facebook:   / kerksondermure  
Instagram:   / kerksondermure  

Комментарии

Информация по комментариям в разработке