Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть Oudste praktiserende oor- neus- en keelspesialis se raad vir n goeie lewe

  • Netwerk24 Video
  • 2016-08-12
  • 1487
Oudste praktiserende oor-  neus-  en keelspesialis se raad vir n goeie lewe
Netwerk24Dr. John Callaghanoor- neus- en keelspesialis90Rapport
  • ok logo

Скачать Oudste praktiserende oor- neus- en keelspesialis se raad vir n goeie lewe бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно Oudste praktiserende oor- neus- en keelspesialis se raad vir n goeie lewe или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку Oudste praktiserende oor- neus- en keelspesialis se raad vir n goeie lewe бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео Oudste praktiserende oor- neus- en keelspesialis se raad vir n goeie lewe

Dr. John Callaghan, bekende oor- neus- en keelspesialis van Pretoria, het Vrydag sy negentigste verjaardag gevier, in sy spreekkamer by sy praktyk waar hy nog daagliks praktiseer. En nee, hy is nie te oud nie, inteendeel, hy is vlymskerp. Hy sukkel bietjie om te onthou watter kleur sy hare was voordat dit grys geword het, maar onthou elke detail van ‘n onlangse operasie waar hulle vir ‘n pasiënt ‘n nuwe stemband gebou het. “Sy kon glad nie praat nie en nie meer haar beroep beofen nie. Dit was vir my baie mooi dat ons haar kon help.”
En dit is presies hoekom hy hoop om nog vir baie jare te doen wat hy geniet. “Dit gee my soveel plesier om mense te opereer en te help en ‘n verskil te maak. Dis ‘n geweldige voorreg om te werk. Aftree is net ‘n mors van tyd. Wie wil dit nou doen?”

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей [email protected]