Bid weer | As die leier

Описание к видео Bid weer | As die leier

God roep ons om as ‘n leier te bid. Om ‘n leier te wees beteken nie noodwendig dat jy duisende mense het wat jou volg nie, maar dat jy die een is wat die meeste omgee.

Boodskap deur Pastoor Morné Steenekamp
___________

Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/

Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/

Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/

Facebook:   / invloedkerk  

▬ Inhoud van hierdie video ▬▬▬▬▬▬▬▬▬▬
0:00 - Inleiding.
03:15 - Die kragtigste gebede is dié van ‘n leier.
10:30 - ‘n Leier se gesindheid bepaal sy gebede.
11:00 - 1. ‘n Leier gee die meeste om.
14:50 - ‘n Leier lei met sy hart nie met sy reëls nie.
15:25 - People won’t remember what you said or did.
16:00 - 2. ‘n Leier vat nie nee as ‘n antwoord nie.
17:30 - ‘n Leier bid nie oor probleme nie, maar vir oplossings.
24:22 - 3. ‘n Leier maak dit oor ander.
26:49 - Dit gaan nie oor jou nie.
28:20 - 4. ‘n Leier besef daar is eintlik net een leier.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке