Woensdag Woord (4 November 2020)

Описание к видео Woensdag Woord (4 November 2020)

Met verkiesingskoors wat hoog loop in die VSA se 46ste Presidentsverkiesing is dit duidelik dat daar baie op die spel is. Ook in Suid-Afrika sien ons hoe 'n belangrike rol politici speel (of nie speel nie) in die stabiliteit van 'n land en sy inwoners. Wat sou Jesus doen as Hy vandag op aarde was? Sou Hy betrokke raak in die politiek en vir wie sou Hy stem? Wat leer ons uit Sy voorbeeld en hoe sou 'n spreekwoordelike "aanvaardingstoespraak" van Hom klink indien Hy tot President verkies sou word?

Комментарии

Информация по комментариям в разработке