net ek en jy

Описание к видео net ek en jy

Ek sing die meeste van ons liedjies akoesties, net vir kennisname. Die ritme en struktuur daarvan kan deur die sanger aangepas word.
Ons hoop jy hou daarvan en dat jy ons in kennis sal stel wanneer jy dit sing, sodat ons ook daarna kan luister.
Volg asb ons facebook blaaie.

Musiekgroete 🎶💚
©Werner Wehmeyer
©Salomé Myburgh

Комментарии

Информация по комментариям в разработке