Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть Ek's 'n dapper muis | Klassieke Afrikaanse Kinderliedjie | Maatjie TV

  • Maatjie TV
  • 2025-07-21
  • 329119
Ek's 'n dapper muis | Klassieke Afrikaanse Kinderliedjie | Maatjie TV
Ek's 'n dapper muisAfrikaanse kinderliedjiekinderliedjiesAfrikaansliedjies vir kindersMaatjie TVkinderliedjies Afrikaansdapper muismuis liedjieklassieke kinderliedjiekinderliedjiesing saamkindermusiekopvoedkundige liedjiespret vir kindersdapperheidavontuurkleuter liedjiesAfrikaanse musiek vir kindersSuid-Afrikaanse kinderliedjiesliedjie liriekekinderliedjies met liriekedapper muis remixdapper muis songdapper muis carike keuzenkamp
  • ok logo

Скачать Ek's 'n dapper muis | Klassieke Afrikaanse Kinderliedjie | Maatjie TV бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно Ek's 'n dapper muis | Klassieke Afrikaanse Kinderliedjie | Maatjie TV или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку Ek's 'n dapper muis | Klassieke Afrikaanse Kinderliedjie | Maatjie TV бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео Ek's 'n dapper muis | Klassieke Afrikaanse Kinderliedjie | Maatjie TV

Sing saam met Maatjie TV die geliefde en tydlose Afrikaanse kinderliedjie: Ek's 'n dapper muis! Hierdie klassieke wysie vertel die hartverwarmende en humoristiese storie van 'n klein muis met 'n groot, dapper hart en sy avonture – en 'n paar uitsonderings op sy dapperheid! Perfek vir jou kleintjies om te geniet, te dans, en te lag.

Laat die pret begin en sing hard saam met "Ek's 'n dapper muis"!

Liedjie Lirieke:

Ek's 'n dapper muis, kyk hoe stap ek deur die huis,
en daar's niks waarvoor ek skrik nie.
Vir niemand is ek bang, daar is niks wat my kan vang,
nee daar's niks waarvoor ek skrik nie.

En sê nou daar's 'n kat!
Oe, 'n kat!
Ja, 'n kat met 'n huis wat altyd hunker na 'n muis.
Ag nou ja!
Buiten vir 'n kat, is daar niks waarvoor ek skrik nie.

Ek's 'n dapper muis, kyk hoe stap ek deur die huis,
en daar's niks waarvoor ek skrik nie.
Vir niemand is ek bang, daar is niks wat my kan vang,
nee daar's niks waarvoor ek skrik nie.

En sê nou daar's 'n valletjie
Oe, 'n valletjie!
Ja, 'n ding wat val met 'n gruwelike knal.
Ag nou ja!
Buiten vir 'n kat en 'n valletjie,
is daar niks waarvoor ek skrik nie.

Ek's 'n dapper muis, kyk hoe stap ek deur die huis,
en daar's niks waarvoor ek skrik nie.
Vir niemand is ek bang, daar is niks wat my kan vang,
nee daar's niks waarvoor ek skrik nie.

En sê nou daar's 'n uil.
Oe, 'n uil!
Ja, 'n uil van wie muise altyd skuil.
Ag nou ja!
Buiten vir 'n kat en 'n valletjie en 'n uil,
is daar niks waarvoor ek skrik nie.

En wat van 'n lawaai, soos 'n haan wat kraai,
en 'n gebr...eek en 'n gekraak en iets wat tjiep-tjiep maak.
En 'n geklingel en 'n getingel en 'n gekletter en 'n geknetter,
en 'n boems en 'n kardoems.

Waar's jy?

O buiten vir 'n kat met 'n gryns wat altyd hunker na 'n muis
en 'n ding wat val met 'n gruwelike knal
en 'n uil in die nag wat vir muise sit en wag
en 'n huis met 'n lawaai soos 'n haan wat kraai.
'n Gebr...eek, 'n gekraak, iets wat tjiep-tjiep maak.
'n Getjingel, 'n getingel, 'n gekletter, 'n geknetter
en 'n boem en 'n kardoems
Oe-eee!
Is daar niks waarvoor ek skrik nie.

Jy Jok!

#EkSnDapperMuis #AfrikaanseKinderliedjie #MaatjieTV #Kinderliedjies #Afrikaans #LiedjiesVirKinders #DapperMuis #KinderMusiek #KlassiekeLiedjies #SingSaam #KinderVermaak #KleuterMusiek #Dapperheid #AfrikaanseLirieke

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей [email protected]