Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть Hoe help ek my kind om beter te lees?"b" en "d" KLANKVERWARRING | Leesprogram 3/40

  • Magda Ehlers - Opvoedkundige Kindervideo’s
  • 2018-01-31
  • 6792
Hoe help ek my kind om beter te lees?"b" en "d" KLANKVERWARRING | Leesprogram 3/40
  • ok logo

Скачать Hoe help ek my kind om beter te lees?"b" en "d" KLANKVERWARRING | Leesprogram 3/40 бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно Hoe help ek my kind om beter te lees?"b" en "d" KLANKVERWARRING | Leesprogram 3/40 или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку Hoe help ek my kind om beter te lees?"b" en "d" KLANKVERWARRING | Leesprogram 3/40 бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео Hoe help ek my kind om beter te lees?"b" en "d" KLANKVERWARRING | Leesprogram 3/40

Dit is baie belangrik vir kinders om hulle oogspiere gereeld te oefen om sodoende te verhoed dat hulle ogies nie spring tydens lees nie. Geniet dit om op 'n prettige manier die b en d Afrikaanse Alfabet klanke in te skerp. Ek sê sommer ons vat ons ogies 'gym' toe en dit kos ons nie eers 'n sent nie.

Hierdie Afrikaanse Alfabet kindervideo is meer effektief as dit op 'n groot skerm aangebied word. Dit sluit 'n paar oogspier oefeninge in en gee ook idees wat juffrou of mamma tuis kan doen. Daar is ook drukbare bladsye beskikbaar wat gelamineer en gebruik kan word soos dit juffrou pas.

🦋Hulpmiddels om jou BONUS video's wat b en d klankverwarring voorkom te verander in 'n volledige les.
https://www.teacharesources.com/produ...

Ruil jou kind die b en d klanke ALTYD om. Hier is die perfekte kinder T-hemp om jou kind te help.
👕https://www.teeprint.co.za/product/pl...

💥VOLLEDIGE LEESONDERSTEUNINGS/GRAAD 1 leesprogram Pakket met 40 lesse en skakels na al die BONUS video's.
https://www.teacharesources.com/produ...


👉NOG VIDEOS OM TE KYK VIR HIERDIE LES: Druk op die skakel om herlei te word.
💥Die storie van Ben beer (b en d klank verwarring)
   • Hoe help ek my kind om beter te lees? b en...  
💥baie dankie (b en d klank verwarring)
   • Hoe help ek my kind om beter te lees? b en...  
💥b en d Afrikaanse Alfabet kindervideo | Klankverwarring
   • Hoe help ek my kind om beter te lees?"b" e...  

👕🧢Gaan loer gerus na al ons BAIE oulike unieke Pleasant Memories Education fisiese PRODUKTE by:
https://www.teeprint.co.za/store/plea...

🦋Heelwat van onsPleasant Memories Education video's het drukbare hulpmiddels vir jou gerief: https://www.teacharesources.com/selle...

🌈SUBSCRIBE, Dit is gratis!

Welkom by ons Kindervriendelike YouTube Kanaal in Afrikaans en Engels.

🌈 Ons video's is ontwerp vir ouers en onderwysers om 'n verskeidenheid konsepte op 'n maklike, prettige en effektiewe manier aan te bied vir jong kinders.

🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse en Engelse Kindervideo's?

🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres.
🚀Pas perfek in by enige kurrikulum.
🚀GRATIS!
🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie)
🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • Leer die b-klank: Afrikaanse Alfabet Kinderstorie | Leer lees
    Leer die b-klank: Afrikaanse Alfabet Kinderstorie | Leer lees
    9 лет назад
  • Hoe om VORMS en KLEURE vir KLEUTERS te leer in Afrikaans?
    Hoe om VORMS en KLEURE vir KLEUTERS te leer in Afrikaans?
    3 года назад
  • Hoe help ek my kind om beter te lees? b en d Afrikaanse klankverwarring | Afrikaanse kinderstorie
    Hoe help ek my kind om beter te lees? b en d Afrikaanse klankverwarring | Afrikaanse kinderstorie
    9 лет назад
  • Die Dapper Muis | Afrikaans Kinderliedjies | Kleuterskool liedjies | The Brave Mouse Afrikaans Rhyme
    Die Dapper Muis | Afrikaans Kinderliedjies | Kleuterskool liedjies | The Brave Mouse Afrikaans Rhyme
    7 лет назад
  • Kom leer die d - klank saam met Danie die donkie
    Kom leer die d - klank saam met Danie die donkie
    4 года назад
  • Antonieme in Afrikaans / Antonyms in Afrikaans
    Antonieme in Afrikaans / Antonyms in Afrikaans
    8 месяцев назад
  • Жихарка - Сказка для детей - Мультики HD
    Жихарка - Сказка для детей - Мультики HD
    6 лет назад
  • ЧЕРЕПАШКИ НИНДЗЯ в Реальной Жизни !
    ЧЕРЕПАШКИ НИНДЗЯ в Реальной Жизни !
    4 года назад
  • Фиксики - Сборник серий (Сито, Тренажер, Зонтик, Утюг) - Все серии подряд
    Фиксики - Сборник серий (Сито, Тренажер, Зонтик, Утюг) - Все серии подряд
    5 лет назад
  • The Difference Between b and d | Jack Hartmann Telling b from d
    The Difference Between b and d | Jack Hartmann Telling b from d
    5 лет назад
  • Барбоскины | Шоколадная паста 🍫🍫🍫 Сборник мультиков для детей
    Барбоскины | Шоколадная паста 🍫🍫🍫 Сборник мультиков для детей
    5 лет назад
  • Skryf die letter s in afrikaans & leer die afrikaanse alfabet
    Skryf die letter s in afrikaans & leer die afrikaanse alfabet
    5 лет назад
  • Die Weer
    Die Weer
    4 года назад
  • Сборник добрых советских мультиков для малышей Все серии подряд
    Сборник добрых советских мультиков для малышей Все серии подряд
    6 месяцев назад
  • Afrikaanse Vokale vir kinders: a e i o u | Leer lees met begrip
    Afrikaanse Vokale vir kinders: a e i o u | Leer lees met begrip
    1 месяц назад
  • Барбоскины | Классный сборник мультиков для детей
    Барбоскины | Классный сборник мультиков для детей
    5 лет назад
  • Afrikaanse alfabet vir kinders-die letter b ▶ klank die alfabet
    Afrikaanse alfabet vir kinders-die letter b ▶ klank die alfabet
    5 лет назад
  • Fun Song to Teach Kids the Difference Between b and d | Recognizing Letters Made Easy!
    Fun Song to Teach Kids the Difference Between b and d | Recognizing Letters Made Easy!
    1 год назад
  • Vervoer - tema bespreking
    Vervoer - tema bespreking
    5 лет назад
  • Природные стихии и катаклизмы | Смешарики 2D | Сборник 2024
    Природные стихии и катаклизмы | Смешарики 2D | Сборник 2024
    2 года назад
  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей video2contact@gmail.com