'Uitvlucht’ nie een van tienerliefde nie – eerder “ouer” liefde

Описание к видео 'Uitvlucht’ nie een van tienerliefde nie – eerder “ouer” liefde

Die veteraanregisseur Regardt van den Bergh se nuwe fliek, Uitvlucht, is losweg op sy en sy vrou, Clara Joubert van den Bergh, se liefdesstorie gegrond.
Netwerk24 se vermaakverslaggewer Rozanne Els het dié twee uitgevra oor onder meer die storie agter die fliek, en hoekom liefde, wanneer jy ouer is, so kosbaar is. Lees die volledige berig by Netwerk24.com

Комментарии

Информация по комментариям в разработке