As Emosies Kon Praat - Emosies op fisiese- en geestelike gebied

Описание к видео As Emosies Kon Praat - Emosies op fisiese- en geestelike gebied

Fisies takel woede jou liggaam so af dat dokters en spesialiste medies niks met jou verkeerd kan vind nie, maar tog is jy siek en ly jy aan `n verskeidenheid van simptome.

Indien jy meer daaroor wil lees kan jy die e-boek "As Emosies Kon Praat" aanskaf: https://www.lynettebeer.co.za/shop/As...

Die emosie waardeur jy gedryf word word deur jou temperament bepaal, so indien jy graag meer wil weet oor jou temperament koop gerus:

• Lewe in Volkleur - https://www.lynettebeer.co.za/shop/Le...

• Venster tot jou persoonlikheid - https://www.lynettebeer.co.za/shop/Di...

Комментарии

Информация по комментариям в разработке