Theuns Jordaan se stem stil

Описание к видео Theuns Jordaan se stem stil

'n Groot, diep stem, in die Afrikaanse musiekbedryf, is stil. Die sanger, Theuns Jordaan, is vanoggend oorlede. Hy was maar 50 jaar oud. Jordaan het in Maart vanjaar 'n beenmurg- oorplanting ontvang, nadat leukemie verlede jaar by hom gediagnoseer is. 'n Stortvloed medelye met sy dood het sosiale media vandag oorheers

Vir meer nuus, besoek sabcnews.com en ook #SABCNews #SABCNuus #COVID19News op sosiale media.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке