NP Van Wyk Louw-gedenklesing ‒ Jeremy Vearey (18 Junie 2020)

Описание к видео NP Van Wyk Louw-gedenklesing ‒ Jeremy Vearey (18 Junie 2020)

Jeremy Vearey lewer die jaarlikse NP Van Wyk Louw-gedenklesing op 18 Junie 2020.

Die lesing word vanjaar as ’n web-lesing aangebied op die herdenking van Van Wyk Louw se 50ste sterfdatum.

Aangebied in samewerking met die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, die Departement Tale, Kultuurstudie en Toegepaste Linguistiek (Universiteit Johannesburg) en LitNet.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке