15de Williston Jongooi-veiling

Описание к видео 15de Williston Jongooi-veiling

Die Williston Jongooi-veiling vind op 26 Augustus 2020 om 11:00 te WVK Voerkrale, Williston en op BKB se digitale veilingsplatform plaas.

Jong ooie op aanbod:
- 165 Wit Dorpers
- 135 Dorpers
- 90 Meatmasters
- 40 Dohne Merino's
- 40 SAVM-Dormer kruisings
- 10 Afrikaners

Ramme op aanbod:
- 45 Wit Dorpers
- 20 Dorpers
- 3 Meatmasters
- 5 Boerbokke

Melkbokke op aanbod:
- 27 Saanen ooie
- 8 Britse Alpine ooie
- 10 Toggenburg ooie

565 Kommersiële skape is ook op aanbod.

Besoek ons webtuiste vir meer inligting:

Комментарии

Информация по комментариям в разработке