Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть Fred Wooldridge - Bosveld-vastrap

  • keurspel se Afrikaanse- & Boeremusiek
  • 2019-12-05
  • 387
Fred Wooldridge - Bosveld-vastrap
Fred WooldridgeBosveld-vastrapFred Wooldridge - Bosveld-vastrap1960s
  • ok logo

Скачать Fred Wooldridge - Bosveld-vastrap бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно Fred Wooldridge - Bosveld-vastrap или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку Fred Wooldridge - Bosveld-vastrap бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео Fred Wooldridge - Bosveld-vastrap

Alfred Wooldridge is op 5 Februarie 1928 op Bakerville in die Lichtenburg-distrik gebore, maar sy ouers het na Krugersdorp verhuis toe hy 10 jaar oud was. Hy was aanvanklik op skool by die Krugersdorp-Wes Afrikaanse Medium skool, en het daarna matriek geskryf aan die Randfonteinse Ambagskool. Na skool het hy hom in die Ingenieursbedryf bekwaam by die Tegniese Kollege. Hy het reeds op die ouderdom van 16 banjo begin speel in sy eerste orkes, en het kort hierna ‘n penniefluitjie aangeskaf, maar was nie tevrede met die klank nie en het vir homself een gemaak uit ‘n koper gordyn pyp. Hy het toe vier snitte vir die Pêrel platemaatskappy opgeneem, o.a. sy eie komposisie “Die Penniefluitjie Kwela”. Op 16 Oktober 1961 het die legendariese radio-omroeper, Fanus Rautenbach, besluit om die liedjie as kenwysie vir sy radioprogram, “Flink Uit Die Vere”, te gebruik, en binne drie maande was dit die grootste verkoper in die land. Fanus die liedjie ook later vir sy program “Oepsiedaisy” op Radio Jakaranda gebruik, en so is die liedjie dan vir 19 jaar lank met hom geassosieer.

Fred Wooldridge het meeste van sy opnames met vier instrumente gemaak - die banjo, die kitaar, die penniefluitjie en saksofoon. Hy het meer as 50 liedjies gekomponeer en plaatopnames gemaak met sy eie orkes, asook saam met Hans la Grange, Fred Rheeder, Hannes Viljoen, Flippie van Vuuren en Ricardo Bornman. Fred kon ook die melodika, klarinet en mondfluitjie baie goed bespeel, en het sy eie unieke manier gehad om die klavier te bespeel.

Fred is in Julie 2003 in die ouderdom van 75 oorlede.

Hierdie liedjie is in 1961 op solus sewe uitgereik as die B-kant van "Penniefluitjie Kwela".

BAIE DANKIE AAN MARIUS DE VOS VAN IFM 102.2 VIR DIE PROFIEL VAN FRED!

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей [email protected]