DEEL 3: Krone uit Kronieke...Abraham - Ds. Rudi Beukes

Описание к видео DEEL 3: Krone uit Kronieke...Abraham - Ds. Rudi Beukes

I KRONIEKE 1:24-34

[24] SEM, Arpágsad, Selag,
[25] Heber, Peleg, Rehu,
[26] Serug, Nahor, Tera,
[27] Abram; dit is Abraham.
[28] Die seuns van Abraham was Isak en Ismael.
[29] Dit is hulle geslagsregister: die eersgeborene van Ismael was Nébajot, en Kedar en Ádbeël en Mibsam,
[30] Misma en Duma, Massa, Hadad en Tema,
[31] Jetur, Nafis en Kedma; hulle was die seuns van Ismael.
[32] En die seuns van Ketúra, die byvrou van Abraham. Sy het gebaar: Simran en Joksan en Medan en Mídian en Jisbak en Suag. En die seuns van Joksan was Skeba en Dedan.
[33] En die seuns van Mídian was: Efa en Efer en Henog en Abída en Éldaä. Hulle almal was seuns van Ketúra.
[34] En Abraham was die vader van Isak. Die seuns van Isak was Esau en Israel;

Комментарии

Информация по комментариям в разработке