Brendan Peyper | Sy nuwe liedjie 'Nee of Ja' | 23 Februarie 2023

Описание к видео Brendan Peyper | Sy nuwe liedjie 'Nee of Ja' | 23 Februarie 2023

Brendan Peyper gesels oor sy nuwe liedjie 'Nee of Ja' op 23 Februarie 2023.

Brendan Peyper kuier saam met ons #OpiGeelBank om oor sy splinternuwe enkelsnit 'Nee of Ja' te gesels. Ons het ook so bietjie 'Hum chiki HUM' saam met hom gespeel.

#sing
#song
#Neeofja
#BrendanPeyper

Комментарии

Информация по комментариям в разработке