Die Judah Square Rasta-gemeenskap, ons gesels met hulle - PRONTUIT | 5 Nov 2018 | kykNET

Описание к видео Die Judah Square Rasta-gemeenskap, ons gesels met hulle - PRONTUIT | 5 Nov 2018 | kykNET

PRONTUIT – DAGGA – SEG 3 – 5 NOV 2018

Vir Rastafariërs is dagga, of soos hulle dit noem, ganja, deel van hul geloofsoortuiging. Hulle rook en gebruik dit al jare onwettig, maar is verheug dat dit nou gewettig is. Ons was by die Judah Square Rasta-gemeenskap buite Knysna om met hulle te gesels.

To Rastafarians, dagga or as they choose to call it, ganja, forms an integral part of their spiritual practice and have been smoking and using it illegally for years, but with the recent news that the private use of cannabis is legal, they can breathe easily. We visited Judah Square, a Rasta-community outside of Knysna to find out more about their lifestyle and use of cannabis.

---

Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter:   / kyknettv  
Like kykNET op Facebook:   / kyknet  
Besoek http://kyknet.dstv.com

kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!

Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

Комментарии

Информация по комментариям в разработке