Beskuit en die Beweging – Episode 1

Описание к видео Beskuit en die Beweging – Episode 1

Beskuit en die Beweging – Episode 1
Wat het beskuit en die Beweging in gemeen? Dit is steeds relevant, al is dit regtig oud; dit is nét wat ’n Afrikaner nodig het as dit bietjie moeilik gaan; dit kan ’n verskeidenheid vorms en geure aanneem; en dit is lekker!
Kyk die videoreeks waar ons gesels oor veg en bou terwyl ons bak en brou.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке