Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть Saaityd en Oestyd - Herman Charles Bosman

  • Slaapstories Vir Grootmense
  • 2024-05-19
  • 58
Saaityd en Oestyd - Herman Charles Bosman
  • ok logo

Скачать Saaityd en Oestyd - Herman Charles Bosman бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно Saaityd en Oestyd - Herman Charles Bosman или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку Saaityd en Oestyd - Herman Charles Bosman бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео Saaityd en Oestyd - Herman Charles Bosman

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. 


Nuwe vol-lengte episode elke Woensdag, en 'n kort episode elke Sondag. 








Vanaand se storie is gelees en vertaal uit die boek "Seed-time and Harvest and other stories'' deur Herman Charles Bosman.


Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms:
⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠  / slaapstories⁠⁠⁠⁠⁠   
⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠  / slaapstories_virgrootmense⁠⁠⁠⁠⁠   

Ondersteun ons deur ons borge te ondersteun:

Aunty Maggie's Academy Tuisprogramme:
Jy begin 'n ongewone en interresante reis as jy jou ongebore baba stimuleer.

Ons begin die voorgeboorte stimulasie op 26 weke swagerskap en fokus hoofsaaklik op:
• Ouditiewe Stimulasie (Gehoor)
• Taswaarneming (Gevoel)
• Visuele Stimulasie (Visie)
Van geboorte tot voorskool (Gr R) fokus ons op al 8 areas van ontwikkeling vir die voorskoolse kind.

Al hierdie programme kan ook tuis deur die ouer aangebied word.Ons verskaf die tuisprogramme.

Kontak gerus vir Maggie by AMA vir meer navrae: [email protected]
082 322 3363


As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠https://www.buymeacoffee.com/SVGM⁠⁠⁠⁠...


As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie! 


As jy graag op 'n ander platvorm as Spotify wil luister, volg die skakel: ⁠⁠⁠⁠⁠https://linktr.ee/slaapstoriesvirgroo...


Hoop jy geniet die episode. 


Lekker slaap.

#Afrikaans #AfrikaansPodcast

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей [email protected]