KSM Erediens I Vanaf ‘n pyn tot ‘n plan tot ‘n prysgebed.

Описание к видео KSM Erediens I Vanaf ‘n pyn tot ‘n plan tot ‘n prysgebed.

Jy word nie deur God geroep om 'n gemiddelde lewe te leef nie. God druk 'n pyn op jou hart wat lei tot 'n plan en 'n prysgebed. Jy sal onvervul wees tot jy God toelaat om jou lewe deur Hom te vul. Kom leer by Nehemia hoe hierdie lewe lyk.

As jy hierdie aanlyn erediens geniet het, wil ons jou nooi om meer uit te vind oor ons as gemeente in Centurion en Midstream deur ons webblad by ksm.co.za te besoek.

EREDIENSVERLOOP:

00:00:00 Bybelleesreis Video
00:00:56 Kickstart Video
00:01:53 Preek
00:27:24 Offergawe
00:27:51 Seëngroet
00:28:30 Kinderdiens

You are called to live an extraordinary life! God puts a pain on your heart that leads to a plan and a prayer of praise. You will be unfulfilled until you allow God to fill your life through Him. Come learn from Nehemiah what this life looks like.

NUWE VIDEO’S ELKE WEEK

Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vanaf 07:30
Aanlyn Kinderdens: Elke Sondag vanaf 07:30
Lewendige Aanddiens Uitsending: Elke Sondag om 18:30
Aanlyn Bybelstudie: Woensdae om 09:00
Soeklig op die Bybel: Eerste Maandag van die maand

TEKEN IN
Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.

VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
Facebook:   / kerksondermure  
Instagram:   / kerksondermure  

Комментарии

Информация по комментариям в разработке