Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть Welkom in Boksburg

  • PistonsSa
  • 2025-11-21
  • 1414
Welkom in Boksburg
  • ok logo

Скачать Welkom in Boksburg бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно Welkom in Boksburg или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку Welkom in Boksburg бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео Welkom in Boksburg

🎵 Titel:Welkom in Boksburg
Hierdie lied is gebaseer op my oorspronklike Afrikaanse gedig, “Welkom in Boksburg”.
Met behulp van AI-musiektegnologie het ek my eie woorde omskep in ’n nuwe Afrikaanse liedjie wat emosie, storie en klank saambring.

📝 Lirieke :
Welkom in Boksburg.
Waar almal saam fight.
Die strate is vol potholes.
maar die ligte is bright.

Pak jou baseball bat.
Bring 'n dop en n tjop.
Incase jy n kwaai ou is.
dan stamp ons nie kop.

Die manne is bietjie baie rof,
en die vrouens bietjie baie onbeskof.
Maar ons glase is bietjie baie vol,
en ons hou van n bietjie baie jol.

Ons steek gou die vuur aan,
want die dop moet loop.
Die rugby is amper klaar.
Ek moet nog hout gaan koop.

Die vleis moet nog ontvries.
so ons gooi maar nog n dop.
gooi nog hout daar op die vuur.
en draai die Amp op lat hy skop.

Die manne is bietjie baie rof,
en die vrouens bietjie baie onbeskof.
Maar ons glase is bietjie baie vol,
en ons hou van n bietjie baie jol.

Dis rook, dis lag, dis glase wat klink.
Dis 'n oom met n tattoo wat wink.
Al wou jy baklei, nou staan jy en braai.
En die party gaan aan tot die hoenders kraai.

Voetsek met jou cheap wors.
jy brand almal om die vuur.
Hier braai ons net quality.
maar niks is te duur.

Die manne is bietjie baie rof.
en die vrouens bietjie baie onbeskof,
Maar ons glase is bietjie baie vol .
en ons hou van n bietjie baie jol.

Welkom in Boksburg.
Waar almal saam braai.
Ons is nie so bad nie.
Bring jy net die slaai.

Die manne is bietjie baie rof.
en die vrouens bietjie baie onbeskof.
maar ons glase is bietjie baie vol.
en ons hou van n bietjie baie jol.


🔥 Wat om te weet:
– Oorspronklike Afrikaanse lirieke
– Geskryf as ’n persoonlike gedig
– AI-gegenereerde musiek en vokale
– Unieke kombinasie van poësie en musiek

📚 Oor My:
Ek is Pistons, skepper van oorspronklike Afrikaanse gedigte en AI-geïnspireerde musiek.
Elke lied kom direk uit my eie stories, ervarings en poësie.

📢 Ondersteun die kanaal:
As jy van hierdie lied hou, LIKE 👍, KOMMENTAAR 💬 en SUBSCRIBE 🔔 vir meer Afrikaanse AI-musiek en oorspronklike gedigte wat omskep word in liedjies.

Kyk die Afrikaanse AI Playlist hier:    • Welkom in Boksburg  


#️⃣ Tags / Soekterme:
#AfrikaanseMusiek #AIMusic #AfrikaansPoetry #aimusic #lyricvideo
#poetry #originallyrics #PistonsSa #AfrikaansAI

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • Hierdie Lied Is Vir Jou My Vrou (Dance Version)
    Hierdie Lied Is Vir Jou My Vrou (Dance Version)
    1 месяц назад
  • Штурм центра Гришино. Ситуация на славянском направлении.
    Штурм центра Гришино. Ситуация на славянском направлении.
    Трансляция закончилась 46 минут назад
  • Звонок Трампу, 50 на 50 или помощь зала? Волшебная палочка Коха. 101 долбодятлец
    Звонок Трампу, 50 на 50 или помощь зала? Волшебная палочка Коха. 101 долбодятлец
    3 часа назад
  • Альфред Кох – Путин 1990-х, бандиты, НТВ, Навальный / вДудь
    Альфред Кох – Путин 1990-х, бандиты, НТВ, Навальный / вДудь
    1 день назад
  • Jannie Vergeet
    Jannie Vergeet
    3 недели назад
  • Массированный Удар По Энергетике И Логистике🚚💥 Новый Раунд Переговоров🕊️ Военные Сводки 26.02.2026
    Массированный Удар По Энергетике И Логистике🚚💥 Новый Раунд Переговоров🕊️ Военные Сводки 26.02.2026
    1 час назад
  • Helde
    Helde
    3 месяца назад
  • Меня отказались подвезти... А ПРО ВАС ПОЮТ ФУТБОЛЬНЫЕ КРИЧАЛКИ
    Меня отказались подвезти... А ПРО ВАС ПОЮТ ФУТБОЛЬНЫЕ КРИЧАЛКИ
    2 часа назад
  • Brandon Miles & Annelie - Laaste Wens (Amptelike Musiekvideo)
    Brandon Miles & Annelie - Laaste Wens (Amptelike Musiekvideo)
    2 месяца назад
  • Арест военных в Украине / Обращение Киева к Москве
    Арест военных в Украине / Обращение Киева к Москве
    17 часов назад
  • hulle verban ons stem-EK MAAK N NUWE EEN!
    hulle verban ons stem-EK MAAK N NUWE EEN!
    1 месяц назад
  • Vanaand
    Vanaand
    2 месяца назад
  • Украинский фронт - мирный план принят. Зеленский останется в США. 26.02.26 Саня во Флориде
    Украинский фронт - мирный план принят. Зеленский останется в США. 26.02.26 Саня во Флориде
    7 часов назад
  • Beautiful In Beaufort-Wes
    Beautiful In Beaufort-Wes
    1 месяц назад
  • ЛУКАШЕНКО и путин обсудили 4 ГОДА
    ЛУКАШЕНКО и путин обсудили 4 ГОДА "сво" 😄 [Пародия]
    3 часа назад
  • Oranje Blanje Blou | Oorspronklike Afrikaanse Boer lied
    Oranje Blanje Blou | Oorspronklike Afrikaanse Boer lied
    2 месяца назад
  • My Kind
    My Kind
    3 месяца назад
  • "Безнадежный тупик. Кругом одно вранье!" Гиркин подвел итог 4 лет СВО
    5 часов назад
  • Armand Steenkamp - Woeste Manne van Worcester
    Armand Steenkamp - Woeste Manne van Worcester
    9 месяцев назад
  • 'n Jol in die goeie ou dae
    'n Jol in die goeie ou dae
    2 месяца назад
  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей video2contact@gmail.com