Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть Vokale in Afrikaans | a, e, i, o, u | Afrikaanse Kinder rympie | Leesondersteuning

  • Magda Ehlers - Opvoedkundige Kindervideo’s
  • 2026-01-14
  • 466
Vokale in Afrikaans | a, e, i, o, u  | Afrikaanse Kinder rympie | Leesondersteuning
  • ok logo

Скачать Vokale in Afrikaans | a, e, i, o, u | Afrikaanse Kinder rympie | Leesondersteuning бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно Vokale in Afrikaans | a, e, i, o, u | Afrikaanse Kinder rympie | Leesondersteuning или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку Vokale in Afrikaans | a, e, i, o, u | Afrikaanse Kinder rympie | Leesondersteuning бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео Vokale in Afrikaans | a, e, i, o, u | Afrikaanse Kinder rympie | Leesondersteuning

Leer lees deur die Afrikaanse vokale/klinkers vir jou kind aan te leer met 'n oulike kinderversie: At en Ik op Ump.

🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.
   • GRATIS Afrikaanse Leesprogram vir kinders ...  

🦋Wil jy graag vir jou kind nog oulike Afrikaanse video's wys wat handel oor die vokale/klinkers? Gaan kyk gerus na ons speellys en leer lees op 'n maklike manier.
   • Afrikaanse Klinkers/Vokale vir jong kinder...  

🦋Hierdie Afrikaanse Alfabet kindervideo vorm deel van 'n reeks video's wat vir jou kind al die Afrikaanse klanke op 'n prettige, effektiewe manier gaan aanleer, sodat formele lees maklik raak wanneer die tyd reg is.
   • Maklike Afrikaanse Leeslesse – Help Jou Ki...  

🦋Gaan kyk gerus ook na ons Afrikaanse Alfabet stories. Lekker luister Afrikaanse stories met interaktiewe aktiwiteite en skryfwyse ook ingesluit.
   • Oulike Afrikaanse Alfabet kinderstories om...  

Maak lees maklik, lekker én suksesvol vir jou kind! 💛📚

Ons volledige, oorspronklike Afrikaanse leesprogram neem jou kind op ’n interaktiewe leerreis — perfek vir Graad R–2, tuisonderrig of aanvullende leer. Die program is reeds met sukses in skole én by die huis gebruik en help kinders om selfvertroue in lees en begrip te bou.

✨ Wat maak ons LEESPROGRAM besonders?
Ons pakket bevat meer as 40 video-lesse + 40+ bypassende PDF-drukpakkette — jou hele jaar se leesbeplanning in een maklike, volledige hulpmiddel!

👉 Kry die digitale weergawe hier:
https://www.teacharesources.com/produ...

🎥 GRATIS Opvoedkundige Kindervideo’s

Ons YouTube-kanaal bied GRATIS opvoedkundige inhoud vir jong kinders (4–8 jaar) — ideaal vir tuisonderrig, remediërende hulp en klastoepassing.

💡 Wat vind jy op die kanaal?
• 👶 Leer lees (Alfabetklanke, lettervorming, klankbou)
• 📘 Leesbegrip en leesontwikkeling
• 🔢 Wiskunde-konsepte
• 🎶 Oulike kinderliedjies
• 📚 Kinderstories
• 🌈 NOG baie meer!

🌟 Waarom kies ouers en onderwysers ons?

• ✅ Ontwerp deur ’n gekwalifiseerde onderwyseres
• ✅ Interaktief met geen passiewe skermtyd
• ✅ Pas by enige kurrikulum in SA
• ✅ Word reeds suksesvol in talle skole en tuis gebruik
• ✅ Bevorder selfvertroue, fokus en lewenslange leerliefde

👉 SUBSCRIBE om saam ’n liefde vir lees en leer by jou kind te kweek!

📩 Kontak & Hulpbronne

🌻 E-pos:
magda.ehlers@gmail.com

🌻 Hulpmiddels vir ouers en opvoeders (TEACHA):
https://www.teacharesources.com/selle...

#AfrikaansLeerLees #AlfabetKlanke #LeerLees

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • Afrikaanse Vokale vir kinders: a e i o u | Leer lees met begrip
    Afrikaanse Vokale vir kinders: a e i o u | Leer lees met begrip
    1 месяц назад
  • Hoe help ek my kind om beter te lees? Afrikaanse VOKALE a, e, i, o, u,  Leesprogram Les 1/40
    Hoe help ek my kind om beter te lees? Afrikaanse VOKALE a, e, i, o, u, Leesprogram Les 1/40
    8 лет назад
  • Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies
    Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies
    2 года назад
  • Leer lees in Afrikaans: Prettige leesspeletjie & leesondersteuning
    Leer lees in Afrikaans: Prettige leesspeletjie & leesondersteuning
    2 недели назад
  • Abana Nutunyoni , Byebey Ingona , Zanumweyo,Tugirisuku + N'izindi Ndirimbo Zitandukanye@ihurostudio
    Abana Nutunyoni , Byebey Ingona , Zanumweyo,Tugirisuku + N'izindi Ndirimbo Zitandukanye@ihurostudio
    3 года назад
  • Ну, погоди! - Все Выпуски (Nu Pogodi cartoon)
    Ну, погоди! - Все Выпуски (Nu Pogodi cartoon)
  • Жихарка - Сказка для детей - Мультики HD
    Жихарка - Сказка для детей - Мультики HD
    6 лет назад
  • Muzika vaikams | TOP 5 „Tilidūda“ dainelės vaikams
    Muzika vaikams | TOP 5 „Tilidūda“ dainelės vaikams
    5 лет назад
  • A Garbage Truck Recycles Waste for Kids
    A Garbage Truck Recycles Waste for Kids
    6 лет назад
  • Kitas ir Keitė / 26-30 epizodai
    Kitas ir Keitė / 26-30 epizodai
    4 года назад
  • Olis Gali Būti Kitoks - Olio pasakos | Audio pasakos vaikams |  #20 originali
    Olis Gali Būti Kitoks - Olio pasakos | Audio pasakos vaikams | #20 originali
    3 дня назад
  • Miniatur Rumah Menggambar, Melukis dan Mewarnai untuk Anak & Balita | Ayo Menggambar Bersama #254
    Miniatur Rumah Menggambar, Melukis dan Mewarnai untuk Anak & Balita | Ayo Menggambar Bersama #254
    3 года назад
  • 🎶 Edukacinių dainelių rinkinys! 🪇 | LRT VAIKAI
    🎶 Edukacinių dainelių rinkinys! 🪇 | LRT VAIKAI
    1 год назад
  • Малышарики  - обучающий мультик для малышей - все серии подряд - Сборник 1
    Малышарики - обучающий мультик для малышей - все серии подряд - Сборник 1
    9 лет назад
  • Ловля Жуков Дома: Фантастические Факты и Звуки Насекомых для Детей 🐞🎶
    Ловля Жуков Дома: Фантастические Факты и Звуки Насекомых для Детей 🐞🎶
    2 месяца назад
  • Ritminis žaidimas vaikams | Kūno perkusija (1-6m.) | Body percussion play along for kids (1-6y)
    Ritminis žaidimas vaikams | Kūno perkusija (1-6m.) | Body percussion play along for kids (1-6y)
    3 года назад
  • Benzee speel by die huis (Deel 2)
    Benzee speel by die huis (Deel 2)
    4 года назад
  • Seerower Liedjie vir Kinders | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkundige Videos vir Kinders
    Seerower Liedjie vir Kinders | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkundige Videos vir Kinders
    1 год назад
  • Фрукты или мороженое? 🍦🥝 Весёлая история о здоровом питании
    Фрукты или мороженое? 🍦🥝 Весёлая история о здоровом питании
    1 месяц назад
  • Our Favorite Numbers Songs | Kids Songs | Super Simple Songs
    Our Favorite Numbers Songs | Kids Songs | Super Simple Songs
    8 лет назад
  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей video2contact@gmail.com