Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть JUPITER 4/ - SKOENLAPPER (OFFICIAL MUSIC VIDEO)

  • JUPITER 4/
  • 2025-12-11
  • 470
JUPITER 4/ - SKOENLAPPER (OFFICIAL MUSIC VIDEO)
StraatligkindersFokofpolisiekarFrancois Van CokeDie Heuwels FantastiesZaan SonnekusKurt DarrenJo BlackAppelBartoEloffJuan BoucherJakkals VibesDodo NyokaDie PiesangskilleSpoegwolfSchwabieHenruVonk MusiekRookseinKarlien van JaarsveldBobby van JaarsveldVan PletzenEarly BLoufiBiggyBouwer BoschDemi Lee MooreBrendan PeyperAfrikaanse MusiekSteve Hofmyer
  • ok logo

Скачать JUPITER 4/ - SKOENLAPPER (OFFICIAL MUSIC VIDEO) бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно JUPITER 4/ - SKOENLAPPER (OFFICIAL MUSIC VIDEO) или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку JUPITER 4/ - SKOENLAPPER (OFFICIAL MUSIC VIDEO) бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео JUPITER 4/ - SKOENLAPPER (OFFICIAL MUSIC VIDEO)

Luister nou op Spotify, Apple Music en YouTube Music: https://ditto.fm/skoenlapper

Videografie: Suné Conradie
Musiek geskryf, vervaardig en vermeng: JUPITER 4/
Mastering: Ewald Jansen van Rensburg

Instagram:   / jupitermusiek  
Facebook:   / jupitermusiek  
TikTok:   / jupitermusiek  

In jou oë
Sien ek skoenlappers
Ek wil saam jou wapper deur die blomme
En weet daar is nog hoop
In jou oë
Sien ek krapmerke
Ek gee jou my asem siel en gees
Ek sien hoe jy weer loop

Sit my neer
En sit my weer aan
Ek sal by jou staan
Tussendeur die moeilik en die goeie vlieg ons aan

Sit my neer
En sit my weer aan
Tussendeur die moeilik en die goeie vlieg ons aan

Skoenlapper
Ek word langs jou wakker
Deur al die seer het ons gemetamorfeer
Skoenlapper
Ek word langs jou wakker
Deur al die seer het ons gemetamorfeer

Op jou oë
Sien ek oogklappe
Jy mis al die monsters se gelelik
En die donker se gerook
Op jou oë
Sien ek die hede
Ek gee jou my dade en genade
En my vrygekoop

Sit my neer
En sit my weer aan
Ek sal by jou staan
Tussendeur die moeilik en die goeie vlieg ons aan

Sit my neer
En sit my weer aan
Tussendeur die moeilik en die goeie vlieg ons aan

Skoenlapper
Ek word langs jou wakker
Deur al die seer het ons gemetamorfeer
Skoenlapper
Ek word langs jou wakker
Deur al die seer het ons gemetamorfeer

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей [email protected]