Joshua na die Reën | “DAAR IS LIG” | 2023

Описание к видео Joshua na die Reën | “DAAR IS LIG” | 2023

Joshua na die Reën het by ons kom kuier oor sy nuutste Kersfeesliedjie en musiekvideo, “DAAR IS LIG”.

Die liedjie is geen uitsondering nie en beloof om hierdie feestyd ’n vlammetjie van lig en hoop aan te steek in die harte van elkeen wat daarna luister. “DAAR IS LIG” is ’n besonderse samewerking met Laerskool Thabazimbi se koor, wat in Afrikaans, Engels en Tswana opgeneem is, met Gideon Botes aan die stuur van sake om ’n merkwaardige eindproduk te verseker. Die snit is spesifiek vir die opname geskryf en gaan oor die koms van Lig en die vrede wat dit bring.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке