Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть 119) Daar is werk om te doen! (Volledige Erediens: 1 Kon 19) Ds Gustav Opperman

  • Woorde uit sy Woning
  • 2026-02-22
  • 96
119) Daar is werk om te doen! (Volledige Erediens: 1 Kon 19) Ds Gustav Opperman
  • ok logo

Скачать 119) Daar is werk om te doen! (Volledige Erediens: 1 Kon 19) Ds Gustav Opperman бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно 119) Daar is werk om te doen! (Volledige Erediens: 1 Kon 19) Ds Gustav Opperman или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку 119) Daar is werk om te doen! (Volledige Erediens: 1 Kon 19) Ds Gustav Opperman бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео 119) Daar is werk om te doen! (Volledige Erediens: 1 Kon 19) Ds Gustav Opperman

Bron: Lees 1 Kon 19:1-18
Teks: 1 Konings 19:11 … En kyk, die HERE het verbygegaan,
terwyl 'n groot en sterk wind die berge skeur
en die rotse verbreek voor die HERE uit;
in die wind was die HERE nie.
En ná die wind 'n aardbewing;
in die aardbewing was die HERE nie.
12 En ná die aardbewing 'n vuur;
in die vuur was die HERE nie.
En ná die vuur die gesuis van 'n sagte koelte.
Tema: Die rus kom later
Psalms: 68:1,2; 95:4,5,6; 4:1,2; 68:15,16
Agtergrond tot die preek:
Ons werk hard vir die HERE en sy kerk, tot op ‘n dag, tot op ‘n punt! Miskien na teleurstelling, miskien na teenstand, ja, selfs teleurstelling en teenstand vanuit binne die kerk. En dan wil ons skielik nie meer nie. Dan wil ons sê: “Genoeg is genoeg! Iemand anders kan nou weer probeer! Laat iemand ander nou maar verder kom preek! Laat iemand anders maar nou weer op hierdie ouderling bank kom sit! Laat iemand anders nou maar vir ‘n slag die kerk se werk doen! Ek is klaar!
Opnamedatum: 2026 02 08

1) Intro Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning:
Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za
Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation:
Opus One
Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/...
Artist: http://audionautix.com/
3) Gemeentesang GK Colesberg

Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV.
U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping
En selfs die Helpende Woord volg op:   / helpende_hand  
Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby.
Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.
Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir bykans 1500 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang van al ons video’s.
Vir volledige eredienste, skakel in op ons 2de WhatsApp groep: 0836502186
Kontakbesonderhede:
Webblad: woordeuitsywoning.com
YouTube: @woordeuitsywoning
Gustav: +845034886 eposadres: gustavopperman@gmail.com
Ina: +836502186 eposadres: reformeer@gmail.com

Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer.
Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria.
Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering.
Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op reformeer@gmail.com Ons sal dit waardeer.
U kan ook direk 'n bydrae maak:

Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding.
Indien u ‘n bydrae wil tot
Woorde uit sy Woning Pty Ltd
FNB Business Account Tjekrekening
Rekeningnommer: 62874370952
Bankkode: 260346
Swift kode: FIRNZAJJ
Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons roeping. Dui asb aan dat u van ons videodienste gebruik maak.
Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: reformeer@gmail.com Ons sal u graag wil bedank.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • 120) Om by Jesus te wees (Volledige Erediens: Heb 12:14) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    120) Om by Jesus te wees (Volledige Erediens: Heb 12:14) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    1 день назад
  • Daar is werk om te doen! 1 Kon 19 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Daar is werk om te doen! 1 Kon 19 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    9 дней назад
  • Oggenddiens 1 Maart 2026
    Oggenddiens 1 Maart 2026
    Трансляция закончилась 1 день назад
  • ⚡️ Массированный залп по позициям || США экстренно уводят авиацию
    ⚡️ Массированный залп по позициям || США экстренно уводят авиацию
    2 часа назад
  • Узбеки и Таджики: почему ДНК-тест напугал историков?
    Узбеки и Таджики: почему ДНК-тест напугал историков?
    1 день назад
  • Woordbediening 15 Februarie 2026
    Woordbediening 15 Februarie 2026
    Трансляция закончилась 2 недели назад
  • Ракетный удар США по россиянам? / Взрывы в столице
    Ракетный удар США по россиянам? / Взрывы в столице
    3 часа назад
  • Нашествие сатанистов и эпштенистов \\  Воины СВЕТА - это ваша война! (Д. Халидов)
    Нашествие сатанистов и эпштенистов \\ Воины СВЕТА - это ваша война! (Д. Халидов)
    2 часа назад
  • Bek en klou sonder grense Ds Gustav Opperman Helpende Woord#293 @WoordeuitsyWoning
    Bek en klou sonder grense Ds Gustav Opperman Helpende Woord#293 @WoordeuitsyWoning
    11 дней назад
  • Третий день “Ярости”: Трампа
    Третий день “Ярости”: Трампа "крупно подставили”, Путин предлагает уступки /№1103/ Юрий Швец
    9 часов назад
  • Конфликт На Ближнем Востоке Набирает Обороты🔥🌍 Новый Удар По Энергетике⚡🛢️ Военные Сводки 02.03.2026
    Конфликт На Ближнем Востоке Набирает Обороты🔥🌍 Новый Удар По Энергетике⚡🛢️ Военные Сводки 02.03.2026
    11 часов назад
  • Om by Jesus te wees! Hebr 12:14 Ds Gustav Opperman Nagmaalreeks 25 GK Philippolis@WoordeuitsyWoning​
    Om by Jesus te wees! Hebr 12:14 Ds Gustav Opperman Nagmaalreeks 25 GK Philippolis@WoordeuitsyWoning​
    2 дня назад
  • А что с лицом случилось? Мы же все знаем, кто будет следующим! Хаменеи соврать не даст
    А что с лицом случилось? Мы же все знаем, кто будет следующим! Хаменеи соврать не даст
    13 часов назад
  • 1 Maart 2026 | Ritmia Oggenddiens | Waag Sy Woord
    1 Maart 2026 | Ritmia Oggenddiens | Waag Sy Woord
    Трансляция закончилась 1 день назад
  • Ответ России на действия США / Лавров угрожает /В Москве призвали к ударам
    Ответ России на действия США / Лавров угрожает /В Москве призвали к ударам
    13 часов назад
  • Третья мировая разгорается
    Третья мировая разгорается
    11 часов назад
  • Erediens vanuit die Gereformeerde Kerk Empangeni gelei deur Ds Herman Coetzee
    Erediens vanuit die Gereformeerde Kerk Empangeni gelei deur Ds Herman Coetzee
    Трансляция закончилась 1 день назад
  • 🔴 СРОЧНО УДАР ПО ЯДЕРНОМУ ОБЪЕКТУ В НАТАНЗЕ #новости #одиндень
    🔴 СРОЧНО УДАР ПО ЯДЕРНОМУ ОБЪЕКТУ В НАТАНЗЕ #новости #одиндень
    12 часов назад
  • 50 ПЕРВЫХ ГЛАГОЛОВ ИВРИТА С КОТОРЫХ НАЧИНАЕТСЯ УЛЬПАН!
    50 ПЕРВЫХ ГЛАГОЛОВ ИВРИТА С КОТОРЫХ НАЧИНАЕТСЯ УЛЬПАН!
    1 месяц назад
  • Как Иран стал главным врагом США? / Уроки истории / МИНАЕВ
    Как Иран стал главным врагом США? / Уроки истории / МИНАЕВ
    1 день назад
  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей video2contact@gmail.com