Veiling: Boer maak meer as R200m op een aand uit sy wild

Описание к видео Veiling: Boer maak meer as R200m op een aand uit sy wild

Hulle het van heinde en ver gekom in bakkies en helikopters vir ’n samekoms van skatrykes op ’n bosveldplaas naby Sun City.
Hulle is miljoenêrs, Springbok-rugbyspelers of boere, maar Vrydag het almal net een doel gehad: om wild te koop, berig Leanne George vir Netwerk24.com

Комментарии

Информация по комментариям в разработке