ontbytSAKE 15 Junie '24 | Riaan Benade

Описание к видео ontbytSAKE 15 Junie '24 | Riaan Benade

Ons het Vadersdag saam met die talentvolle pa en seun, Franna Benadé en sy seun Riaan Benade gekuier.

In die SAKEfokus kyk ons na ondernemings in die Huis en tuinbedryf EN ons wys julle ons spoggerige Onderneming van die Jaar toekennings wat onlangs plaas gevind het.

Kyk hierdie naweek ontbytSAKE op kykNET en kykNET & kie.

ONS UITSAAITYE:
kykNET, DSTV kanaal 144
Saterdagoggend 7:30 - 9:00
Herhaling Sondagoggend: 7:30 - 9:00
Dinsdag en Donderdag: 13:00 - 14:30
.
kykNET & Kie, DSTV Kanaal 145
Saterdagoggend: 8:30 - 10:00
Sondagoggend: 6:00 - 7:30
Dinsdag en Donderdag: 11:30 - 13:00
.
Vir meer inligting oor ontbytSAKE:
www.ontbytsake.co.za

Комментарии

Информация по комментариям в разработке