RITME Digitaal | As genade jou tref

Описание к видео RITME Digitaal | As genade jou tref

Die tema die week by RITME Digitaal is genade! Ons verstaan soms glad nie hoe die Here se genade werk nie - Johan Smith kom deel met ons hierdie week 'n storie van genade. Luister saam!

Комментарии

Информация по комментариям в разработке