Langdeling: 3-syfer getalle gedeel deur 1-syfer getalle

Описание к видео Langdeling: 3-syfer getalle gedeel deur 1-syfer getalle

Welkom by Mathematics With Marlien,
In hierdie video kyk ons na die vier maklike stappe wat jy kan gebruik wanneer jy besig is met langdeling. Ek doen drie voorbeelde van 3-syfer getalle wat gedeel word deur 1-syfer getalle, deur gebruik te maak van die langdeling metode.

Hierdie video sal jou help om langdeling te bemeester. As jy net jou geheue wil verfris, is hierdie video ook vir jou!

📚As jy langdeling wil oefen, kan jy 'n werkkaart en memorandum VERNIET aflaai deur die volgende skakel te volg:
🔗 https://www.patreon.com/posts/langdel...

Dankie dat jy hierdie video gekyk het! As hierdie video jou gehelp het, oorweeg dit asseblief om hierdie video te 'like' en om te 'subscribe' sodat jy nie enige toekomstige video's mis nie.

VERWANTE VIDEO'S:
✔️Langdeling: 3-syfer getalle gedeel deur 2-syfer getalle
   • Langdeling: 3-syfer getalle gedeel de...  

Volg my op Instagram:
💥Mathematics With Marlien
  / mathematicswithmarlien  

💥Marlien
  / marlien__cronje  

✉️ Email: [email protected]

Music from Uppbeat (free for Creators!):
https://uppbeat.io/t/andrey-rossi/sei...
License code: FZ61M6BHZFSNLMZI

#langdeling #langdeel #wiskunde

Комментарии

Информация по комментариям в разработке